On Monday, August 4, 2003 at 9:11:24 PM UTC+2, Gregoris Yiangou wrote:
Hi !
Ek doen navorsing oor die Strydoms in Suid Afrika en spesifiek oor die stamboom.
Ek sal enige hulp waardeer.
Dankie
Riaan Strydom
Riaan,
Kontak vir Dan Strydom by
strydom@inetnebr.com. Hy het alreeds die Strydom stamboom nagevors.
Ek het al die details by hom gekry. Het die hele stamboom vir my deurgestuur en ook my details daarop voltooi. Dan kan jy presies sien waar jy inpas....
Groete
Paula
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)