• Koos Doep se "Wie weet"...

    From strydomtink@gmail.com@21:1/5 to All on Sun Jan 31 09:04:19 2016
    Het iemand die weergawe van Koos Doep se "Wie weet.." Temalied van Jooie Adam wat hy self sing?

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
  • From art2do@gmail.com@21:1/5 to All on Fri Feb 24 00:40:29 2017
    Hi Ouens.

    Ek is is ook hard opsoek na hierdie pragtige lied. Enige hulp of raad ?

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
  • From bekkerf7@gmail.com@21:1/5 to All on Sun Jul 14 07:30:05 2019
    Die wysie was van die oorspronklike lied van Grisley Adams. Dis toe net in Afr vertaal vir Jopie Adam. Ek wens ook eknkannKoos se weergawe (wat iewers moet wees) kry

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
  • From hydroflowsolar@gmail.com@21:1/5 to All on Fri Sep 13 11:02:53 2019
    Het iulle hom al gekry

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
  • From rianacjvr@gmail.com@21:1/5 to All on Thu May 28 23:09:58 2020
    Hoekom kry ons nie die oorspronlike liedjies van Koos du Plessis waar hyself dit sing nie oa Gebed en wie weet ...ek het ñ probleem daarmee

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
  • From patterh@gmail.com@21:1/5 to All on Sat Jul 18 08:13:50 2020
    Die posts hierbo het my laat gaan soek. Ek kon nie die oorspronklike Koos du Plessis opname van Wie Weet kry nie (dis seker in die SAUK argiewe in ohannesburg), maar die feit dat dit lirieke is wat by 'n bestaande wysie gesit is, het my laat wonder oor
    die oorspronlike lirieke. Dis heel anders as Koos du Plessis s'n. Mooi, relevant, veral in vandag se wEreld van omgewings vernietiging en globale verwarming, maar Koos du Plessis se lirieke het net 'n diepte, 'n mistiek, 'n aardsreuk, 'n ontvlugting
    wat nie in die oorspronklike is nie.

    Maybe (Thom Pace)

    Deep inside the forest
    Is a door into another land
    Here is our life and home
    We are staying
    Here forever
    In the beauty of this place
    All alone, we keep on hoping…

    Maybe there’s a world where we don’t have to run,
    And maybe there’s a time we call our own
    Living free in harmony and majesty,
    Take me home,
    Take me home

    Walking through a land
    Where every living thing is beautiful
    Why does it have to end?
    We are calling
    All so sadly on the whispers
    Of the wind
    As we send
    A dying message

    Maybe there’s a world where we don’t have to run,
    And maybe there’s a time we call our own
    Living free in harmony and majesty,
    Take me home,
    Take me home

    Wie weet (Koos du Plessis)

    Diep, diep in die bosse
    Is ‘n poort to ‘n vergete land
    Waar ons stil dae slyt
    Leef en droom
    En swyend luister
    Na die voetval van die tyd
    Teen skemeraand
    As hoop weer fluister

    Wie weet
    Iewers is daar dalk ‘n land van rus, en
    Wie weet
    Waar die vlugtling veilig is
    Waar die swerwer eindlik rus
    En as daar is
    Neem my saam
    Neem my saam

    Diep, diep in die bosse
    Is ‘n poort na ‘n vergete land
    ‘n Eden half voltooi
    Half gevul
    Deur alle vrede
    Waar die son nog skaars kan roep
    Kom kniel en buig
    Voor half gebede

    Wie weet
    Waar die vlugtling veilig is
    Waar die swerwer eindlik rus
    En as daar is
    Neem my saam
    Neem my saam

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
  • From dmintoor138@gmail.com@21:1/5 to All on Mon Aug 3 22:49:07 2020
    het jy al wie weet van koos doep gekry

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)