-
Pynappel-bier Resep?
From
morneyvo@gmail.com@21:1/5 to
hzwie...@gmail.com on Thu Jan 10 02:00:07 2019
On Sunday, February 1, 2015 at 9:30:03 AM UTC+2,
hzwie...@gmail.com wrote:
Hallo
Ek het die lekker resep van pynappelbier probeer, maar wat ek wil weet na so vierdae in die yskas het dit so n bietjie wit skuimboop ge maak. Is daar Iiets fout. Het ek dalk iets verkeerd gedoen
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
-
From
gorvianb@gmail.com@21:1/5 to
All on Thu Jul 11 06:52:00 2019
Enige goeie bier het n kop a.k.a skuim lagie
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
-
From
c.swart2018@gmail.com@21:1/5 to
Blue Peter on Thu Nov 28 08:48:38 2019
On Monday, February 24, 1997 at 10:00:00 AM UTC+2, Blue Peter wrote:
Hallo,
Ek soek 'n resep vir Pynappel-bier, met skop!
Enige idees?
Gerhard
--
'Die herhinneringe aan Gerhardus
is veel aangenamer as sy Teenwoordigheid'
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
-
From
ct2ebenaezer@gmail.com@21:1/5 to
All on Thu Apr 2 00:48:47 2020
Wat laat pynappelbier alkohol later inkry
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
-
From
kinneartracyc@gmail.com@21:1/5 to
All on Sat Apr 4 01:50:14 2020
Die suiker word omgesit in alkohol
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
-
From
shantelltekslaundry799@gmail.com@21:1/5 to
All on Tue Apr 7 00:40:12 2020
Hoeveel van als moet jy saam ingooi.
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
-
From
rensburgchrista@gmail.com@21:1/5 to
All on Thu Apr 9 10:35:35 2020
Wanneer haal Ek die pynappelstukke uit? Na 2 Dae?
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
-
From
ernakruger22@gmail.com@21:1/5 to
All on Fri Apr 10 00:00:05 2020
Gooi jy water by hoeveel gebruik jy van alles
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
-
From
r.s.mienie@gmail.com@21:1/5 to
All on Fri Apr 10 03:06:21 2020
Hi daar kan jul daai resep vir my stuur asb
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
-
From
jeremymaree258@gmail.com@21:1/5 to
All on Fri Apr 10 23:33:36 2020
Hoeveel van elke bestandele moet ek insit. Hoe groot moet emmer wees vir die resep.
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
-
From
shannetjie2@gmail.com@21:1/5 to
All on Thu Apr 16 03:48:55 2020
Stuur my asb ook die resep asb.
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
-
From
aliwalsewknit@gmail.com@21:1/5 to
shann...@gmail.com on Thu Apr 16 10:31:49 2020
On Thursday, 16 April 2020 12:48:57 UTC+2,
shann...@gmail.com wrote:
Stuur my asb ook die resep asb.
ek soek ook asb die resep
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
-
From
kaste.gideon@gmail.com@21:1/5 to
All on Fri Apr 17 02:39:30 2020
Kan ek ook daai resep kry asb?
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
-
From
deonlourens7@gmail.com@21:1/5 to
All on Fri May 1 05:55:46 2020
Stuur asb volle resep vir my ook met n skop
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
-
From
jmicaela398@gmail.com@21:1/5 to
deonlo...@gmail.com on Sat May 9 03:18:55 2020
On Friday, 1 May 2020 14:55:48 UTC+2,
deonlo...@gmail.com wrote:
Stuur asb volle resep vir my ook met n skop
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
-
From
cebothma7@gmail.com@21:1/5 to
All on Fri May 15 06:42:31 2020
Hallo
Ek het nou vir my 2 pynappels gekoop,en ek will nou bier maak want nou wil nou drink.Ek het op jul ouens se lekker resepte afgekom.
Ek will net 3 dinge weet asb as enige iemand my kan antwrd en raad gee,ek volg jul instruksies maar wat gooi ek by as als gesny gekap,gesuiker is?Gooi ek water by warm of koud en hoeveel?En Dan hoeveel gis gooi ek by en watse gis,daar is verskillendes?En
laaste how lank moet dit staan.
Dankie julle.
Eugene
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)