• oorsprong van het woord baie

    From dugeot@gmail.com@21:1/5 to All on Tue Aug 21 17:12:48 2018
    Op woensdag 22 augustus 2018 02:06:33 UTC+2 schreef dug...@gmail.com:
    Op vrijdag 27 september 1996 09:00:00 UTC+2 schreef Arie Oudman:
    Kan iemand mij vertellen waar het woord baie vandaan komt. Het lijkt
    niet op een Nederlands woord noch kan ik het in verband brengen met een Engels woord.

    Bij voorbaat bedankt
    --
    Arie Oudman oudman@lingsoft.fi
    Lingsoft, Inc <URL:http://www.lingsoft.fi/~oudman/>

    Daar is myns insiens al die jare gefouteer waar die woord "baie" beskou is as 'n suiwer Oosterse woord in Afrikaans. Reeds in 1957 het Eva-Margarete Jenny Siegling gewys op die ooreenkoms tussen "baie" in Afrikaans en "bannig" in Noord-Duitse dialekte.
    Sy het dit gedoen in haar verhandeling Verwandtschaft zwischen Afrikaans und den niederdeutschen Dialekten Norddeutschlands
    (in Duits voorgelê ter vervulling van 'n deel van die vereistes vir die graad D. Litt. in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte Universiteit van Pretoria, Pretoria, 30 Januarie 1957). Siegling het o.m. op die volgende gewys:
    Afrikaans: Al baie op sy kerfstok hê.
    Plattdeutsch: All bannig up sin Kerfstock hebben.

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
  • From dugeot@gmail.com@21:1/5 to All on Tue Aug 21 17:06:32 2018
    Op vrijdag 27 september 1996 09:00:00 UTC+2 schreef Arie Oudman:
    Kan iemand mij vertellen waar het woord baie vandaan komt. Het lijkt
    niet op een Nederlands woord noch kan ik het in verband brengen met een Engels woord.

    Bij voorbaat bedankt
    --
    Arie Oudman oudman@lingsoft.fi
    Lingsoft, Inc <URL:http://www.lingsoft.fi/~oudman/>

    Daar is myns insiens al die jare gefouteer waar die woord "baie" beskou is as 'n suiwer Oosterse woord in Afrikaans. Reeds in 1957 het Eva-Margarete Jenny Siegling gewys op die ooreenkoms tussen "baie" in Afrikaans en "banning" in Noord-Duitse dialekte.
    Sy het dit gedoen in haar verhandeling Verwandtschaft zwischen Afrikaans und den niederdeutschen Dialekten Norddeutschlands
    (in Duits voorgelê ter vervulling van 'n deel van die vereistes vir die graad D. Litt. in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte Universiteit van Pretoria, Pretoria, 30 Januarie 1957). Siegling het o.m. op die volgende gewys:
    Afrikaans: Al baie op sy kerfstok hê.
    Plattdeutsch: All bannig up sin Kerfstock hebben.

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
  • From vanroodewyn0@gmail.com@21:1/5 to All on Sat Jun 6 02:52:41 2020
    Het natuurlik ook te doen met die drif wat eie is aan Afrikaans.. Probeer net om "veel" met geweldige klem te se.. Baie is veel beter opsie daar oor.. So bayang.. Banning... Ag wat kom ons maak dit sommer baie😁

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
  • From Peter Oettle@21:1/5 to Werner Joubert on Tue Oct 12 05:47:01 2021
    Werner Joubert schrieb am Freitag, 11. Oktober 1996 um 09:00:00 UTC+2:
    HS Brandsma (hsb...@cs.vu.nl) wrote:
    : Arie Oudman (arie....@lingsoft.fi) wrote:
    : : Kan iemand mij vertellen waar het woord baie vandaan komt. Het lijkt [KNIP]
    : Er is ook een theorie die het woord met het Maleis in verband
    : brengt, maar die is m.i. minder overtuigend.
    Die woord "baie" kom van 'n Maleise woord "baiyang" (nie seker van
    die spelling nie). Die betekenis is ook nie presies dieselfde as
    in moderne Afrikaans nie - dit is soortgelyk aan die Engelse woord
    "very". In Afrikaans word die woord vir beide "veel/many" en
    "seer/very" gebruik.
    Ek het verlede jaar 'n tyd lank in Maleisie gewerk en "baie ;-)"
    Maleise woorde teegekom wat vandag nog in Afrikaans gebruik word, bv.
    klapper - kokosneut
    kampong - "village"
    piesang - banana
    satei (sosatie) - kebab
    blatjang - chutney
    om enkeles te noem.
    Werner Joubert

    Volgens Google vertaler beteken "banyak" in Maleis "many" in Engels en "baiklah" in Maleis is "very well" in Engels.

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
  • From G Ollie Olwagen@21:1/5 to All on Wed Mar 30 06:27:13 2022
    Op Dinsdag 12 Oktober 2021 om 14:47:01 UTC+2 het Peter Oettle geskryf:
    Werner Joubert schrieb am Freitag, 11. Oktober 1996 um 09:00:00 UTC+2:
    HS Brandsma (hsb...@cs.vu.nl) wrote:
    : Arie Oudman (arie....@lingsoft.fi) wrote:
    : : Kan iemand mij vertellen waar het woord baie vandaan komt. Het lijkt [KNIP]
    : Er is ook een theorie die het woord met het Maleis in verband
    : brengt, maar die is m.i. minder overtuigend.
    Die woord "baie" kom van 'n Maleise woord "baiyang" (nie seker van
    die spelling nie). Die betekenis is ook nie presies dieselfde as
    in moderne Afrikaans nie - dit is soortgelyk aan die Engelse woord
    "very". In Afrikaans word die woord vir beide "veel/many" en
    "seer/very" gebruik.
    Ek het verlede jaar 'n tyd lank in Maleisie gewerk en "baie ;-)"
    Maleise woorde teegekom wat vandag nog in Afrikaans gebruik word, bv. klapper - kokosneut
    kampong - "village"
    piesang - banana
    satei (sosatie) - kebab
    blatjang - chutney
    om enkeles te noem.
    Werner Joubert
    Volgens Google vertaler beteken "banyak" in Maleis "many" in Engels en "baiklah" in Maleis is "very well" in Engels.
    Ek dink daardie Maleiers kon ewe goed die woord banyak van die Nederduitse dialekte (bannig) oorgeneem het, want Indonesië was baie jare lank 'n Nederlandse kolonie.

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)