• " gebed van 'n groen perske " deur ANNESU DE VOS

    From ronel.holtz@gmail.com@21:1/5 to All on Thu Dec 10 00:52:54 2015
    Gebed van n groen perske is n tiender dogter se gebed van danksegging dat sy steeds onskuldig is ,.. en alhoewel dit in 1980 die Eugene Marias prys vir letterkunde gewen het, is dit nou 35 jaar later niks meer as n tiender mymering en teleurstellend dat
    daai tydvak slegs dit op gelewer het as pryswenner in vergelyking met Antjie Krog wat in 1972 Januarie-suite uitgee, en waarmee sy dan die Eugène Marais-prys verower. Januarie-suite beleef in 1987 'n sewende druk - iets wat amper ongehoord is vir 'n
    digbundel in Afrikaans.

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)