• Gesellig in Afrikaans

    From Me@21:1/5 to All on Sat Jul 28 12:05:25 2018
    Goeie dag,

    Die groep is nie vreeslik aktief nie en is in elke geval deur spammers oorgeneem.

    Kom maak gerus 'n draai by http://www.gesellig.co.za/ of
    http://gesels.co.za/ as julle lekker wil kuier. Gesellig Afrikaans is 'n
    forum waar ons vriendelik en gesellig saam kan verkeer.

    Vriendelike groete.
    Frank

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)