• Op soek na die volgende persone ....

    From wlottering@sympatico.ca@21:1/5 to All on Sat Aug 6 09:54:22 2016
    Hi Daniella

    Wilraad hier

    Het Suid Afrika verlaat in 2000

    Woon nou al 16 jaar in Toronto area in Kanada

    MD en ER Physician hier

    Hoop alles gaan goed in Switzerland

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
  • From Strandkruier@21:1/5 to All on Sun Aug 21 10:51:55 2016
    Op Sat, 06 Aug 2016 09:54:22 -0700, schreef wlottering:

    Hi Daniella

    Is Daniella nog hier?
    Ag, ek sou wil geweet het of sy nog steeds in die lewe is!..
    Ek is self geen Afrikaner nie, ek is 'n Vlaming, en ek weet Daniella se eggenoot is ook 'n Vlaming..
    Daniella, is jy nog steeds hier? Moet 'n bietjie skryf na my toe. Jy sal my steeds vind op strandkruier@gmail.com. Groetnis vir
    jou eggetoon! Dis jammer ek het nooit geweet watter een hy is nie!!
    Groete vir Daniella. Daniella was ooit, tesame met Gloudina, een van die lewendigste vrouwens wat ek hier ooit op hierdie
    nuusgroep geken het.
    --
    Norbert die strandkruier & vrugtekweker

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
  • From sanetdemaer@gmail.com@21:1/5 to nor...@googlegroups.com on Tue Mar 28 22:13:47 2017
    On Wednesday, January 15, 2003 at 5:10:28 PM UTC+2, nor...@googlegroups.com wrote:
    Hallo

    Ek is woon in Switserland, en vlieg na SA vir die eerste maal in 10
    jare. Ek is op soek na die volgende persone. Miskien weet iemand van n
    metode om n persoon in SA op die net te vind, of n telefoon book op
    die net?:

    Dr Wilraad Lottering (op skool in Louis Trichardt)
    Dan Marias (piloot) (op skool in Louis Trichardt, van Klein Afrika,
    noord van Loius trichardt)
    Lieske Wiersma van Pretoria
    Ben van Loggerenberg (Pretoria)
    Iaan Bekker (skilder in Houtbaai)
    Michelle Bekker (van Switserland)

    Groete

    Daniela Senn

    Hallo Daniela
    Soek jy nog na enige iemand in Suid-Afrika?
    Groete
    Leonie

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)