Iemand vra my nou die dag wat was die naam van Wolraad Woltemade se perd.
Ek het nie gedink dis bekend nie, maar sy verseker my sy het die naam erens gesien. Nou is ek nuuskierig....weet een van julle miskien wat dit was?
Nie een van die amptelike stories wat ek sover gelees het, noem sy naam nie, maar nou verneem ek Leipoldt en Keet het oor Woltemade gedig. Miskien kom die naam daarin voor? asseblief, die nuuskierigheid vreet my op!!
Groetnis
http://www.nis.za/~vanreet/index.html

Sysop: | Keyop |
---|---|
Location: | Huddersfield, West Yorkshire, UK |
Users: | 407 |
Nodes: | 16 (2 / 14) |
Uptime: | 13:54:51 |
Calls: | 8,554 |
Calls today: | 6 |
Files: | 13,219 |
Messages: | 5,925,565 |