• Groete uit Amerika

    From sibusiso246@gmail.com@21:1/5 to All on Mon Jul 11 05:46:58 2016
    Hello Johan

    ek het nou per ongeluk op die 'site' van jou afgekom.
    Ek is een van die afstamelinge van die Cunninghams en Thorns.

    My ma was 'Auntie Mien'

    My naam is Minty en ek is bly om te hoor dat jy dink Thornham is een van die mooiste dele van Suid Afrika.

    maar ek bly nie op die plaas nie. Ek Woon in Johannesburg.
    my e-pos address is minty.bardien@gmail.com.
    sal in kontak bly.

    groete en hoop dis nou lekker warm in Amerika want dis winter by ons

    LOL

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)