• "Man met Flits" van D.J.OPPERMAN (vir Koos die Tweede)

    From brianleroux09@gmail.com@21:1/5 to All on Sun May 15 16:57:42 2016
    "eviscerate" nie diviserate nie. Dit beteken uithaal of verwyder en d's 'n gesegde oftewel 'n werkwoord. Elliot gebruik dit in The Waste Land as 'n byvoeglike naamwoord. Dit sou amper die idee van mineraallose grond skep.

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)