waarheid is nie. Hy is soos die mense hier
die VSA wat regeringsgeboue opblaas net
omdat hulle 'n grief teen die regering van
die land het. Of soos Bin Laden, wat deur
sy eie familie en land onteien is, maar
nog voortgaan met sy ego-gesentreerde
planne onder die dekmantel van 'n heilige
oorlog. Dis hierdie soort wat ons in die
21 ste eeu moet vrees. Bin Laden blameer
die Amerikaners en die Kapitaliste. Frikkie
blameer die "Kommuniste."
WOW!!! Gloudina vergelyk Frikkie met Bin Laden. Hoekom vergelyk jy dan nie ook 90% van die huidige regering met die UNA bomber en Bin Laden nie? Hulle het presies die selfde gedoen m.a.w. geboue opgeblaas etc. Het Frikie dit gedoen? hmmmmm?"Afrikaners/ Amerikaners se uitroeiing van die Mens (Net Moeder Gaia en god kan daarop verbeter, maar hulle'ste twee wen al van die begin af). Anycase goeie gesprek, Liewe Maats en compatriots (die wat uit onse Afrika gefokkof het se gat. Was moerse
Nie 'n clue om op julle encriptiaonus in te gaan nie maar lyk hier en daar asof daar 'n oop gesprek is. Grote groetes uit Upington/!Xara Hais, Saldanha en Wind(huk) die naam wat die wit duitsers dit gegee net voor en tydens die Nederlanders/Ingelse/wit
Sysop: | Keyop |
---|---|
Location: | Huddersfield, West Yorkshire, UK |
Users: | 407 |
Nodes: | 16 (2 / 14) |
Uptime: | 13:43:19 |
Calls: | 8,554 |
Calls today: | 6 |
Files: | 13,219 |
Messages: | 5,925,563 |