• Dis in die kas.

    From djh1@vodamail.co.za@21:1/5 to All on Sun Mar 27 09:27:53 2016
    Linus, waar het jy die waterblommetjies in 'n blik gekry. Ek soek orals hier in Pretoria maar kry dit nêrens nie. Waterblommetjie bredie is net so lekker soss groenboontjie bredie. Help asb. My mond water as ek net daaraan ding
    Groete Joey
    djh1@vodamail.co.za

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)