• Mampoer stook gids

    From jan@bendorbayete.co.za@21:1/5 to Dirk on Thu Feb 6 01:33:36 2020
    On Tuesday, 17 April 2007 19:30:40 UTC+2, Dirk wrote:
    Ek is opsoek na die basiese riglyne om mampoer te stook. Kan iemand
    miskien my inlig? Dankie

    Hi Dave, as 'n mens maroelas wil stook by die huis, kan 'n mens 'n stoompot op die gasstoof gebruik? Moet die vrugte reeds afgeskil wees? Wat sal jy se^is die resep? Moet daar suiker bygevoeg word tydens die kookproses. My Oom het altyd die vrugte eers
    laat gis vooraf in 'n asblikdrom. Is dit reg? Kook en koel die stoom af deur 'n bv gaspyp op die stoompot se deksel deur 'n ysbad en vang op in 'n bottel? Help bietjie asb.
    Groete
    Jan Steenkamp
    Nelspruit
    083 6000 554

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
  • From chris101.cdp@gmail.com@21:1/5 to Dirk on Mon May 4 00:38:24 2020
    On Tuesday, 17 April 2007 19:30:40 UTC+2, Dirk wrote:
    Ek is opsoek na die basiese riglyne om mampoer te stook. Kan iemand
    miskien my inlig? Dankie

    wat is die beste tempratuur om te stook

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)
  • From mikepretorius.gm@gmail.com@21:1/5 to All on Mon May 11 09:32:44 2020
    Basiese metode om mampoer te stook gis tyd en nodige middels temprperatuur tydes gis asook die stòk temp

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)