• =?UTF-8?B?UmU6IE91ICJhcm15IiB0ZXJtZS9zw6pnb2Vk?=

    From panelcraftparts@gmail.com@21:1/5 to Jonas on Sun Feb 2 22:37:15 2020
    On Saturday, March 3, 2001 at 9:02:40 AM UTC+2, Jonas wrote:
    Die ou sęgoed van die "army" (dienspligdae) is m.i. nie opgeteken nie - woorde soos "nafi", "gyppo", jęmdief, ens. Of, het iemand dit reeds op rekord geplaas? Ek glo nie.
    Stuur asseblief aan - megaiis@hotmail.co.za

    Hi goeidag mense ek soek asseblief hulp ek soek 'n militêre term vir as iemand bv bevry moet word uit gevangenis dus "covert opp" sonder die wete van die vyand,ek soek asb. die afrikaanse militêre term vir dit, ek is 'n jongman wat huidig 'n boek skryf
    maar sukkel om op die korrekte term af te kom of te werf.

    Dankie.

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)