Dis jare gelede ek was nog hier in hierdie nuusgroep..
Ek is self geen Afrikaner nie; ek is 'n Belg ('n Vlaming) en hier is seker nog baie mense wat my herinner. Waar is Annette, Gloudina, DuPlessis en anderes?
Waar is die egte Afrikaanse taal gebly in hierdie nuusgroep? Is daar
miskien geen Afrikaners meer in Suid-Afrika nie? Hierdie nuusgroep noem
se eie tog soc.culture.south-africa.afrikaans, is dit nie? Teenwoordig is alles hier in Engels geskryf..
'n Skande! 'n Egte skande is dit!! Julle het ooit geveg vir julle eie
taal teen die Engelsman en nou het julle dit opgegee? Ek vind dit verskrikkelik!! Julle moes beskaamd wees! Ek is self natuurlik niet
bekwaam om daaroor 'n oordeel te gee want ek het self nog nooit in Suid- Afrika gewees nie. Ek kan julle taal maklik verstaan en skryf omdat dit
vir my niet moeilik is nie. Maar ek wou tog graag geweet het waarom
hierdie nuusgroep nie meer dieselfde as jare gelede is nie.
--
Norbert die strandkruier & vrugtekweker (uit Vlaandere) https://sites.google.com/site/strandkruier/
Tja, Norbert, toen jy dit geskryf het was die nuusgroep al stil ... en nu ....
Op zondag 4 oktober 2015 om 13:13:20 UTC+2 schreef strand...@gmail.com:Ag, ek is baie gelukkig om te sien dat julle nog bestaan, Arthur!
Dis jare gelede ek was nog hier in hierdie nuusgroep..
Ek is self geen Afrikaner nie; ek is 'n Belg ('n Vlaming) en hier is seker nog baie mense wat my herinner. Waar is Annette, Gloudina, DuPlessis en anderes?
Waar is die egte Afrikaanse taal gebly in hierdie nuusgroep? Is daar miskien geen Afrikaners meer in Suid-Afrika nie? Hierdie nuusgroep noem
se eie tog soc.culture.south-africa.afrikaans, is dit nie? Teenwoordig is alles hier in Engels geskryf..
'n Skande! 'n Egte skande is dit!! Julle het ooit geveg vir julle eie
taal teen die Engelsman en nou het julle dit opgegee? Ek vind dit verskrikkelik!! Julle moes beskaamd wees! Ek is self natuurlik niet bekwaam om daaroor 'n oordeel te gee want ek het self nog nooit in Suid- Afrika gewees nie. Ek kan julle taal maklik verstaan en skryf omdat dit vir my niet moeilik is nie. Maar ek wou tog graag geweet het waarom hierdie nuusgroep nie meer dieselfde as jare gelede is nie.
--
Sysop: | Keyop |
---|---|
Location: | Huddersfield, West Yorkshire, UK |
Users: | 399 |
Nodes: | 16 (2 / 14) |
Uptime: | 98:45:57 |
Calls: | 8,363 |
Calls today: | 2 |
Files: | 13,162 |
Messages: | 5,897,721 |