• SARL News 12 September 2021 / SARL Nuus 12 September 2021 (2/2)

    From South African Radio League@21:1/5 to All on Sat Sep 11 08:57:08 2021
    [continued from previous message]

    24 September - Erfenis- en Nasionale Braaidag; die ZS SOTA Lente aktiwitei
    ts dag en registrasie vir die Oktober RAE sluit
    25 September - die CTARV vergadering
    25 en 26 September - die CQ WW RTD kompetisie
    26 September - die ZS1 Naelloop
    28 September - die Secunda ARK vergadering
    1 Oktober - die Provinsiale Skole sluit
    2 Oktober - die Oos-Randse Snuffelmark

    Om die bulletin mee af te sluit, â-˜n opsomming van ons hoof berig
    :

    Die tweede been van die SARL BHF/UHF Digitale kompetisie vind plaas van 05
    :00 tot 11:00 UTC op Saterdag 18 en Sondag 19 September. Elke dag word die
    kompetisie periode van ses uur verdeel in twee uur op 6 meter, dan twee
    uur op 2 meter en die laaste twee uur op 70 cm.

    Dit bring ons aan die einde van hierdie bulletin.

    Die Suid-Afrikaanse Radioliga se nuus diens nooi klubs en individue uit om
    nuus brokkies van belang vir radio amateurs en kortgolf luisteraars in te
    dien. Plaas nuus berigte indien moontlik, in beide Engels en Afrikaans
    op die Suid-Afrikaanse Radioliga webtuiste onder die 'news inbox' skakel
    nie later as die Donderdag wat die bulletin datum vooraf gaan nie.

    Luister elke Sondag oggend om 10:00 Sentraal Afrika Tyd na "Amateur Radio
    Today." Daar is herleiding op 7 082 kHz laer syband deur Louis, ZS5LP e
    n verskeie herleidings op BHF en UHF frekwensies regoor Suid-Afrika. 'n He ruitsending aangebied deur Andy ZS6ADY vind op Maandae aande om 19:30 Sent
    raal Afrika Tyd op 3 620 kHz plaas.

    Ons ontvang graag jou sein rapporte, kommentaar en voorstelle, stuur '
    n e-pos aan artoday@sarl.org.za (mailto:artoday@sarl.org.za) .

    Jy het geluister na 'n nuus uitsending van die Suid-Afrikaanse Radioliga
    , geskryf deur Dennis Green, ZS4BS, geproeflees deur Deon Erwin, Z
    S1ZL en gelees deur ....................................

    Van die Nuusspan, die beste wense vir die week vorentoe.

    ÿÿÿÿÿÿÿÿ
    ÿÿÿÿÿÿÿÿ
    ÿÿÿÿ
    ** Twitter (https://sarl.us5.list-manage.com/track/click?u'b05a8cba958 9bf8d019e5d3&idd4897d10&eœe7bd785b)
    ** Facebook (https://sarl.us5.list-manage.com/track/click?u'b05a8cba95 89bf8d019e5d3&id™89586c43&eœe7bd785b)
    ** Website (https://sarl.us5.list-manage.com/track/click?u'b05a8cba958 9bf8d019e5d3&id…249f21bd&eœe7bd785b)
    Copyright Â(c) 2021 SARL, All rights reserved.
    You are receiving this email because you opted in via our website.

    Our mailing address is:
    SARL
    PO Box 1721
    Strubbensvallei, GP 1735
    South Africa

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)